Image by Andrew Ridley

ONS SPAN

Ontmoet ons span

  • DIRECTOR & STRATEGIST

    LOILYN COETZEE

    Die dromer en beplanner, mamma van twee besige dogtertjies. Altyd optimisties, altyd opgewonde om iemand te help.

  • HEAD OF PHOTOGRAPHY

    & VISUAL DESIGN

    JOALET REYNEKE

    Die een met die oog vir skoonheid. En die mooiste hart. Talentvol op baie velde, maar vir ons die bron van mooi dinge.

  • CHIEF FINANCIAL OFFICER

    HANNO COETZEE

    Die rekenmeester wat die getalle en die emosies laat klop. Altyd 'n grappie, altyd 'n lig in die kantoor.

  • EXECUTIVE ASSISTANT & PROOFREADER

    RECIA MENTZ

    Die een wat alles weet en enige probleem kan oplos. Vinnige vingers en flinke diens. Die hoof van organiseer in ons lewe.

  • 2D ANIMATOR

    FREDERIK MöLLER

    Die intern met die beste gesindheid en gewilligheid om te leer. Altyd nuuskierig en opsoek na nuwe inligting. 

  • SOCIAL MEDIA MANAGER
    & CONTENT CREATOR

    ASHLEIGH UYS

    Altyd agtermekaar en baie goed organiseer. Ash is die guru wat seker loop soos die skedule dit vereis.

 
Image by NeONBRAND

FOLLOW

Image by Adam Solomon

contact

Image by Perry Grone

COLLAB

©2020 by Minimalis Life (Pty) Ltd.