Image by Andrew Ridley

BLOG

ONS AFRIKAANSE LEEFSTYL, OUERSKAP EN ENTREPRENEURSKAP BLOG

Ons is Hanno & Loilyn. En hierdie is ons storie. Geroep deur God om ‘n lewe te leef in Sy naam as huweliksmaats, entrepreneurs en ouers. Ons storie het begin in 2010, en vandag 10 jaar later het ons besluit om met mense te begin deel wat ons ervarings is en hoe ons hierdie uitdagende pad aandurf.Ons hoop is net, dat julle sal "relate". Ons wil ons storie deel sodat ander mense die vrymoedigheid sal hê om ook te staan vir God.

1 Petrus 4:10 - God het aan elkeen van julle uitsonderlike talente gegee. Moenie dink dit is julle wat so goed is nie. Nee, dit is God wat eintlik goed vir julle is. Daarom moet julle julle talente gebruik om ander te help. Soos iemand wat in ‘n huis aangestel is om ander te bedien, moet julle in God se geestelike huis al die wonderlike gawes onder mekaar uitdeel wat Hy vir ons gegee het sonder dat ons dit eintlik verdien.

 
 
Nuutste Stories
Image by NeONBRAND

FOLLOW

Image by Adam Solomon

contact

Image by Perry Grone

COLLAB

©2020 by Minimalis Life (Pty) Ltd.